Thursday, February 17, 2011

Nasionale Veldram Projek - Comments

I received a couple of interesting questions with regard to our National Veld Ram Project.
I believe that by discussing it and getting feedback from our members, we can better the project and get more breeders involved.
The intake dates might not suite everyone or we can advertise it ourselves earlier as soon as the last Indexes of the rams are available etc.

You may post your comments by clicking on the comment link at the bottom of this post. You need not sign in as a registered user, but can do so anonymously (last option at the drop down menu when posting the comment).

Please keep it positive and comment on issues that can benefit this very important project.

2 comments:

  1. hallo attie - net 'n paar opmerkings van my kant
    -tweede jaar wat ek deelneem
    -voorbereiding en versorging van ramme uitstekend
    -aanbieding en voorbereiding uitstekend

    probleme :
    - tyd van paring baie sleg tov van temperatuur en toestande vir ooie om op hitte te kom - des en jan nie goeie tyd op plaas met arbeid , vakansie ens. boere gaan in elkgeval ramme eers feb/maart by ooie sit. voorstel : skuif inname en veiling twee maande aan dws paring kan ook aanskuif.

    - die ouderdom van ramme op die veiling is ook 'n probleem - ramme kan tot drie maande verskil - hulle word dan in dieselfde hok geplaas en kopers koop eers met die oog - dit maak nie saak of die heelwat jonger ram se indeks beter is as die ouer ram nie - die jonger en ligter ram gaan swaar leef in die verkoopring.
    voorstel : plaas ramme met min of meer dieselfde gewig in dieselfde kraal - die koper kan dan self na die indekse en gewig kyk en sy keuse maak.

    - advertering - die agentskap en boere sal 'n baie groter poging moet aanwend vir die veiling.
    voorstel : ramme se indekse en inligting moet alreeds een tot twee maande voor die tyd aan kopers bekend gestel word. die internet is hier 'n magtige wapen - alles kan elektronies gedoen word.

    - die plek van die veiling is ook miskien 'n probleem - is daar regtig genoeg boere in die omgewing vir so veiling ? hoe ver is kuddeboere bereid om te ry vir 'n ram ?

    dit is net 'n paar gedagtes van my kant af.

    dankie vir jou belangstelling en moeite.

    groete
    ray vd berg

    ReplyDelete
  2. Hi Ray. Dankie vir jou terugvoer. Ek dink jy het goeie voorstelle gemaak en sal dit deurgee aan die veldramprojek kommitee. Ek sal graag van nog van ons lede wil hoor. - Attie

    ReplyDelete